==
Ek werk;	I work
Jy werk;	You work
Hy werk;	He works
Sy werk;	She works
Dit werk;	It works
Ons werk;	We work
Julle werk;	You work
Hulle werk;	They work
Ek is aan die werk;	I am working
Ek sit en werk;	I am working
Ek werk nie;	I don't work
Werk!;	Work!
Moenie werk nie!;	Don't work!
Ek sal werk;	I will work
Ek gaan werk;	I'm going to work
Ek het gewerk;	I worked
Ek was aan die werk;	I was working
Ek het gesit en werk;	I have been working
Ek het nie gewerk nie;	I wasn't working
Hy sal dit gedoen het;	He will have done it
Hy moes dit gedoen het;	He must have done it
As jy nie so veel sou eet nie ...;	If you didn't eat as much ...

==
Suid-Afrika se hoofstad
ons bure se vriende se seun

==

Ek weet nie;	I don't know
Hy bid nooit;	He never prays
Weet jy dit nie?;	Don't you know that ?
Ek ken hom nie;	I don't know him
Geen mens weet nie;	No one knows
Ek ken nie daardie man nie;	I don't know that man
Jy let nie op nie;	You're not paying attention
Hy sal nie kom nie;	He won't come
Hy het nie gekom nie;	He hasn't come
Hy kom nie;	He doesn't come
Ek het nie geweet dat hy sou kom nie;	I didn't know that he would be coming
Ek het geweet dat hy nie sou kom nie;	I knew that he wouldn't be coming
Mense wat nie rook nie lewe langer;	People who don't smoke live longer
Hy kan nie kom nie want hy is siek;	He can't come because he is sick
Dis nie so moeilik om Afrikaans te leer nie;	It isn't so difficult to learn Afrikaans
Ek weet niks nie;	I know nothing
Hy skryf nooit nie;	He never writes
Ek ken niemand nie;	I don't know anyone


>>> Rule?!? --- Count negatives and do not output >1 if one appears in a clause.
